Toerusting

South Africa's Top Sites
Google
 

Tou Halters

Perd met tou halter Perd met tou halter

Halters is gemaak van sagte polypropyline (Lig in gewig) 8mm tou en verkoop vir R60 elk.

Aanbeveelde grootes:
S - Pony
M - Arab
L - Horse
XL - Warmblood
XXL - Draft

Lei tou

Image of 12 foot lead rope

Lei toue word gemaak van sagte 14mm tou en kom in twee standaard grotes: 12 voet en 4 voet. Ek kan egter die tou enige lengte maak wat u wil hê.

Prys: 12 voet lei tou R140
4 voet lei tou R95

Shiping costs

Gebruik hierdie vorm om te bepaal wat die versendings koste sal wees.

Tou halters - Enige grote
12 voet lei tou
4 voet lei tou
----------
Sub Totaal:
Versendings koste:
----------
Totaal:

Om te bestel:
Skakel: 041991052 or 0728-RIDE-61 (0728-7433-61)
Epos: willemvdm@aalwyne.co.za